top of page

Elke bietjie Help

Meer oor Leonard Simaneka

Leonard is 'n 1 jaar en 10 maande oue seun wat op 15 Februarie 2016 met 'n imperforate anus gebore is. Die enigste opsie was om sy kolon te sny om hom aan die lewe te hou. Hy is daagliks in geweldige pyn as gevolg van die kolon en sy kondisie Die Kolon moet nou weer geheg word en die gesin het nie 'n mediese fonds nie.

Die totale koste sal +/- N$ 165,134.12 beloop en kan die gesin dit nie bekostig nie. Hy moet vroeg in 2018 die operasie ondergaan.

 

Leonard se moeder doen 'n versoek op die publiek om hulle harte oop te maak en die gesin finansieël by te staan sodat hulle vir hom 'n normale kinder lewe kan bied.

Vir meer inligting oor Lonard skakel sy moeder by 081 375 0103 of 081 373 2119

bottom of page