top of page
helping-hand.jpg

By God is als moontlik

Meer oor Vaughan Namaseb

My seun is 12 jaar oud en lei aan die siekte Hereditary Multiple Exostosis. Hy moet die 17de Oktober 'n operasie in Kaastad ondergaan. Die medies kan slegs 80% van die koste dek en dus moet ons 20% betaal. Ons het regtig hulp nodig indien ons nie die fonsde het daarvoor nie. Die bedrag wat ons benodig is N$ 21,363.16.

Kontak ons gerus vir meer inligting by -

Judy - 081 774 9370

Neal - 081 229 3438

 

 

Quote for the Surgery in Cape Town
UCT Private Acedimic Hospital Cape Town 72 608.80
Dr Ahorn 13 975.00
Dr KJ Timmerman 5304
Trip Travel 9428
Accommodation 5500
Total 106 815.80
80% by Medical 85 452.64
20% by member 21 363.16

 

bottom of page