top of page
Kanaal 7
Die Samaritaan
Gebed vir Mirko
Meer oor Mirko
Hierdie seuntjie se naam is Mirko. Hy is 4 jaar oud en bly in Windhoek.
Hy en sy sussie het 3 weke gelede op die bed gespeel en hy’t afgeval en sy koppie
baie sleg gestamp. Hy’t bloeding op die brein opgedoen, is toe geopereer en het nog nooit weer wakker geword nie.
Dis nou ongeveer 3 weke wat hy in ‘n koma is. Bid asb saam met sy familie vir genesing.
Vir meer inligting oor Mirko of indien jy 'n bydrae wil maak skakel - 081 249 9005
bottom of page