top of page

Slegs 12 gesinne kry vanjaar die geleentheid om saam met Gramadoelas en Uri Adventures die duine suid van Walvisbaai tot by Conceptionbaai aan te durf.
Teen net N$8750.00 vir 'n gesin van vier. Alles behalwe jou eie 4x4, slaapgoed, drinkgoed en peuselgoed is ingesluit. Jy kan nie hierdie geleentheid laat glip nie.
Kontak vir Beatrix in Windhoek by (061) 420 850 tydens kantoorure of stuur 'n SMS na 1023 en ons kontak jou.



Van Walvis na Conception
27 tot 30 Desember 2014



bottom of page