top of page

Koningskos is een van Kanaal 7 se projekte waarmee ons elke jaar vir  minderbevoorregte gesinne kospakkies bymekaar maak en uitdeel met die doel dat hulle ook 'n kersete kan geniet. Indien jy gaag 'n bydrae wil maak skakel gerus vir Magda Schlechter by Kanaal 7.

 

 

Waarna kan jy nog uitsien?

Op 31 Desember 2014 hou ons oujaarsfees met Andriette Norman sowel as Shofar Swakopmund band as gaskunstenaars

Swakopmund Skattejag

Kom geniet 'n opwindende skattejag op

20 Desember 2014

 

Registrasies begin om 08:00

'n Indiwidu, groepe of families kan inskryf

Inskrywings vorms is beskikbaar op die strand langs die Aquaruim of gedurende die Desember vakansie by Fruit & Veg of Spar.

Maksimum donasie per persoon is N$ 150.00.

Vir enige navrae kan Gilliana Boshoff gekontak word op 081 202 7841

Andriette Norman

Shofar Swakopmund Band

© 2023 by Anton's Animal Kingdom. Proudly created with Wix.com

bottom of page