top of page
istockphoto-674701542-640x640.jpg

Channel 7 - Oshiwambo Telethon

21/04/2020 - 25/04/2020

Kanaal 7 Oshiwambo Telethon - Jaarlikse fondsinsameling veldtog vir Kanaal 7 se Oshiwambo-stasie

index.jpg

Kanaal 7

Gesin Sportfees

02/05/2020

Kanaal 7 bied aan vir die derde keer die K7 Gesins Sportfees by Rossmund & Moontlight Resort Swakopmund.

Lees Meer
breakfast-in-barcelona-1024x640.jpg

Kanaal 7

Dames Ontbyt

29/05/2020

Kanaal 7 bied aan 'n dames onbyt met Lindie Strydom as spreker.

Lees Meer
Oberammergau_Passion_Play_700x350_tcm21-

Kanaal 7

Passiespele Toer 2020

02/06/2020 - 09/06/2020

Verken Europa en geniet die aangrypende passiespele wat slegs elke 10 jaar plaasvind

photo-1487180144351-b8472da7d491.jpg

Kanaal 7

Radiothon

21/07/2020 - 25/07/2020

Kanaal 7 se jaarlikse Radiothon vind plaas in 23 verskillende dorpe in Namibië

Lees Meer
Bible Lessons

Kanaal 7

Radiothon Dankdiens

16/08/2020

Kanaal 7 sê dankie en gee eer aan God na die jaarlikse Radiothon

Lees meer
Person Rolling Suitcase in Airport

Kanaal 7

Namakwaland Blommetoer

17/09/2020 - 24/09/2020

Toer saam met Eddie en Linda van der Merwe na die mooiste blommeprag in Namakwaland.

halloween-dress-up-for-women.jpg

Kanaal 7

Loslitdag

25/09/2020

Kanaal 7 se jaarlikse Loslitdag - Fondsinsameling vir NOAH

Lees Meer
Beach at Sunset

Kanaal 7

Kusuitsendings

14/12/2020 - 02/01/2021

Kanaal 7 se jaarlikse Kusuitsendings vanaf Swakopmund. Kuier saam met Kanaal 7 en al die vakansiegangers in Nambië gedurende die Feestyd.

Lees Meer
bottom of page