top of page
Kanaal 7 Gramadoelas
 

WELKOM

Gramadoelas is Kanaal 7 se buitelewe afdeling.  Die toere is 'n uitvloeisel van Kanaal 7 luisteraars wat gevoel het dat daar nie net op die lug gepraat moet word van al die mooi plekke wat daar in ons mooi land en by ons bure toeganklik  is nie, maar dat ons self ons mense daarheen moet neem. Die eerste toer, na Conceptionbaai, was dadelik 'n sukses en veel meer het gevolg.  Gramadoelas toere wil in alle opsigte aansluit by die hoofboodskap van Kanaal 7. Christenskap is 'n leefwyse. Vrouens en kinders is baie welkom op ons toere en daar word moeite gedoen om hulle te laat tuis voel binne die Kanaal 7 kultuur.

Neal van den Berg

BESPREKINGS

Phone +264 61 420850

Email beatrix@k7.com.na

VOLG ONS
  • Facebook App Icon
  • Twitter App Icon
ADRES

Arastraat

Doradopark

Windhoek, Namibiƫ

UITSAAI URE

24 uur

  7 dae 'n week

 

KANAAL 7

MEDIANETWERK VIR CHRISTUS

CHANNEL 7

MEDIA NETWORK FOR CHRIST

bottom of page